| Modulekode | KDW 710 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Ontleding van die inhoude van kinderontwikkelingsteorieë. Ontwikkelingsteorieë: psigoanalitiese teorie (Freud en Erikson), behavioristiese teorie en die sosiale leerteorie. Die ontwikkeling van denke en taal (Piaget en Vygotsky). Humanistiese teorie, ekologiese teorie, waarde-gesentreerde teorieë, morele ontwikkeling (Kohlberg). Gemeenskapsdiensleer. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App